Moeg en Besig Maar Volg Nogtans
“En Gídeon het gekom by die Jordaan, en hy en die driehonderd man wat by hom was, het oorgetrek, Moeg en besig om te agtervolg” (Rigters 8:4, kursief myne).
Gideon se lewe is ‘n volmaakte voorbeeld van hoe God onmoontlike omstandighede vir sy dienaars skep sodat Hy sy heerlikheid aan hulle kan toon. Die Here het hierdie skaam man gelei om Israel aan te voer in ‘n oorlog teen ‘n oorweldigende vyand: 100,000 Midianiete, in vergelyking met Israel se weermag van 22,000.