Pulpit Series Newsletter Banner
World Challenge

Pulpit Series Newsletter

Hierdie Manne Was By Jesus

Die Kenmerke van Sy Teenwoordigheid In Handelinge 3, kort na die opstanding, vind ons Petrus en Johannes op pad na die tempel om te gaan aanbid. Net buitekant die tempelpoort, het ‘n bedelaar, wat van sy geboorte af kruppel was, gesit. Petrus het vir die bedelaar gebid en gesê: “In die Naam van

Gebed Wat God Behaag

Ons Diepste Behoeftes Word Deur Sy Begeerte Aangespreek Ek glo dat die kerk nooit die belangrikheid van gebed sal begryp nie totdat ons een fundamentele waarheid verstaan. Eenvoudig gestel, gebed is nie net vir ons eie voordeel of verligting nie, maar eerder vir die behae van die Here. Ons gaan

Dit Mag Lyk Asof Ek Omsingel Is

Om Volkome Op God te Steun as Jou Vertroue Toe Dawid Psalm 3 geskryf het, het hy 'n dramatiese en verwoestende tyd in sy lewe beleef. Oorweldig deur ondraaglike beproewinge, het hy met angs uitgeroep: “O Here, hoe het my teëstanders vermenigvuldig! Baie staan ​​teen my op” (Psalm 3:2, AFR53). Vir

Aggressiewe Goedhartigheid

Die Heilige Bediening van Versoening Die meeste Christene wat ek ken is goedhartig, liefdevol, bedagsaam, sorgsaam en behulpsaam. Ek glo baie min mense in die kerk dink aan hulself as nie goedhartig nie. Ek dink nie jy kan 'n ware Christen wees en nie goedhartig wees nie. Wanneer ons aan goedhartige

Met Perde Wedywer

Geloof vir Tye wat Kom Ek kan nog onthou hoe diep ek geraak was deur 'n lied wat 'n paar jaar gelede verskyn het. Dit word genoem "Clear the Stage" deur die musikant Jimmy Needham. Die lied praat van hoe 'n groot aantal kerke – insluitend die laaste een wat ek gelei het – 'n groot indruk kan maak

Die Nabyheid van God!

Hy is nooit nader as tydens ons beproewings nie Ek wil twee verse met jou deel: “Dié wat my met soveel lis vervolg, kom steeds nader, maar van u wet af bly hulle ver. U is by my, Here, alles wat U gebied het, staan vas” (Psalm 119:150-151, AFR83). Daar is ‘n heerlike waarheid in hierdie gedeelte wat

Die Here is My Herder

‘n Lewe van Volmaakte Vrede Lei Elke Christen ken bergtoppe en pieke en diep, donker dale in hulle wandel met Jesus. Volgens my ervaring, is dit in die dale – die lae plekke, beproewings en moeilike tye – waar ons leer hoe om mense van gebed, hoop en dapper diens te wees. Met ander woorde, die dale

Wie Kan Dit Reguit Maak?

Sien God se Plan met Elke Krom Draai Baie Christene ervaar ‘n wending in hul lewens wat hulle nooit sien kom het nie. As dit gebeur, veroorsaak dit ‘n voortdurende beproewing wat hulle nie in hul grootste nagmerries sou kon indink nie. Hulle lewe was op ‘n geseënde koers, miskien een van ambisie en

Die Goedheid van God

Die Eienskap wat Ons Volkome Seën God se goedheid kan eenvoudig nie vasgepen word nie. Dit oortref ons begrip, maar tog seën dit ons elke oomblik van ons lewe. Sy goedheid kan nie gedefinieer word nie, maar tog ken ons die waarheid daarvan deur die Skrif en die Gees se getuienis. Hoe kan enige mens

‘n Tyd om te Floreer

God se Planne vir Jou Het Nie Verander Nie Hierdie seisoen was een van pandemie, protesoptogte, oproere, politieke onrus en ekonomiese onsekerheid. Die onmiddellike vrees is dalk verby, maar baie leef nou met ontstellende onsekerheid. Sommige sukkel met isolasie, ander met gesondheid, ander met

Ek Sal Jou Rus Gee

God se Kuur vir Veroordeling, Skuld en Vrees God het aan Sy kinders ‘n heerlike, onbegryplike rus beloof wat vrede en versekering vir die siel insluit. Toe die Here hierdie wonderlike rus vir die kinders van Israel aangebied het, het dit het ‘n lewe vol blydskap en oorwinning sonder vrees, skuld of

Om ‘n Snykant te Hê

Om Jou Passie Terug te Kry vir ‘n Tyd Soos Hierdie Toe ek ‘n tiener was, het om “on the edge” te wees, beteken om jou kalmte te verloor. Dit was om senuagtig en bekommerd te wees en op die punt te wees om oor ‘n emosionele afgrond te spring. Vandag, beteken om “on the edge” of op die snykant te wees

Kry Jou Veggees Terug

Gebruik die Krag wat God se Gees vir Jou Gegee het Die apostel Paulus spoor ons aan, “Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het” (1 Timótheüs 6:12). Paulus het die soort stryd wat hy beskryf, geleef. Naby

God se Doel met Ons Droefheid

En Jesus se Heerlikheid Daardeur! Wat gebeur met ons siel as ons innige, persoonlike droefheid beleef? Watter rol speel droefheid in ons lewe saam met Jesus! In een kort gedeelte, verduidelik Petrus dit alles, “Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — ’n kort tydjie bedroef

David Wilkerson Newsletters

The Bountiful Servant

And God is able to make all grace abound toward you, that you, always having all sufficiency in all things, may have an abundance for every good work…. Now may he who supplies seed to the sower, and bread for food, supply and multiply the seed you have sown and increase the fruits of your

Fulfilling Your Destiny

“In Him also we have obtained an inheritance, being predestined according to the purpose of Him who works all things according to the counsel of His will, that we who first trusted in Christ should be to the praise of His glory” (Ephesians 1:11-12, NKJV, my emphasis). We have been predestined to a

God Is Faithful, Even When We Are Not

I know all about the restraining hand of the Lord. He allows his children to go only so far but no further. In my early days of ministry, he restrained me when I was ready to quit during times of awful discouragement. At times, I felt overwhelmed by all the financial responsibilities. I felt like a failure as a husband and father as well. I would get so low about my overwhelming obligations that I thought my faith would shatter completely.

The Power of the Hidden Man

After Jesus delivered the Sermon on the Mount, his listeners sat in awe. Scripture says, “The people were astonished at his teaching, for he taught them as one having authority, and not as the scribes” (Matthew 7:28-29, NKJV). The Greek word for authority in this verse means “with mastery, power, liberty; as one in control.” Jesus’ listeners were saying, in essence, “This man knows what he’s talking about.”

Don’t Lose Heart

His answer to your prayer is coming. Our ministry receives letters from many Christians who have somehow lost heart. These are followers of Christ who have truly been saved. They’ve tasted the mercy and goodness of the Lord and experienced joy, peace, hope and gladness of heart. Then something

Jesus Christ, the Only Way Out

In all our trials, we are to cling to the Savior. When Jesus said, “I am the way” (John 14:6, NKJV), he issued a powerful proclamation to his church. Tragically, we have not fully understood the power behind his words here. I believe if the church today truly grasped the simple statement that Jesus

Aggressive Kindness

The Holy Ministry of Reconciliation Most Christians I know are kind, loving, considerate, caring and helpful. I believe very few in the church think of themselves as unkind. I don’t think you can be a true Christian and be unkind. When we think of kind people, our image is of quiet, soft-spoken men

Disappointments Can Be Dangerous

Clinging to God’s Name in Our Anguish Every child of God suffers disappointments. At times we can feel totally defeated, despairing and dead inside because all our hopes, dreams and visions have gone wrong. We may hope for something, seeking God for it and waiting for it expectantly, but we never

The Nearness of God

He is never closer than in our trials I want to share with you two verses from Helen Spurrell’s translation of the original Hebrew text: “When designing pursuers approached me, who are far from thy law; then thou, O Jehovah, wast near, with all thy faithful commandments” (Psalm 119:150-151)

Who Told You You're Unworthy?

Listening to the Cross Instead of the Accuser Who told you that you’re unworthy, no good, useless, unusable to God? Who keeps reminding you that you’re weak, helpless, a total failure? Who told you that you’ll never measure up to God’s standard? We all know where this voice comes from. It’s the

Don’t Waste Your Afflictions

Know that He is Completing a Good Work in You “But I want you to know, brethren, that the things which happened to me have actually turned out for the furtherance of the gospel” (Philippians 1:12, NKJV). In this verse, Paul tells the Christians in Philippi not to worry about all the things they’d

The Redemptive Judgments of God

In Jeremiah 32, the prophet describes a dire scene. Jerusalem was surrounded by Nebuchadnezzar and the Chaldean army. Outside the city, the enemy was building large mounts to send their troops over the walls. Any Israelite who looked down on this scene was surely filled with a sense of doom

Confessing Christ

"Whosoever therefore shall confess me before men, him will I confess also before my Father which is in heaven. But whosoever shall deny me before men, him will I also deny before my Father which is in heaven” (Matthew 10:32-33). What does it mean to confess or deny Christ before men? The Greek word

Boldness to Enter God's Presence

“Having therefore, brethren, boldness to enter into the holiest by the blood of Jesus, by a new and living way, which he hath consecrated for us, through the veil…let us draw near with a true heart in full assurance of faith” (Hebrews 10:19–20, 22). There are two sides to Christ’s work at Calvary

Newsletter & Daily Devotional

What You Will Receive:

When you sign up to receive our daily devotional or email newsletter, you can expect to receive regular encouragement in your walk with Christ. The devotions are curated from the writings of David Wilkerson, Gary Wilkerson, Carter Conlon and several other respected church leaders.

   Please leave this field empty