daily devotional web header

Daily Devotions

Vlug of Veg

“o Here, hoe het my teëstanders vermenigvuldig! Baie staan teen my op” (Psalm 3:1, AFR53). Toe Dawid hierdie openingsvers geskryf het, het hy óf ervaar dat baie mense hom op 'n enkele front aanval óf dat hy op baie fronte aangeval word. Soms beleef ons die een beproewing na die ander, of almal kom

Terug na die Binnekamer

“Kan ‘n jonkvrou haar versiersels vergeet, ‘n bruid haar pronkgordel? Maar my volk het My vergeet, dae sonder getal” (Jeremia 2:32, AFR53). Ek haal hierdie vers aan elke keer as ek my daaglikse gebedstyd misgeloop het omdat ek te besig was. Dit dryf my altyd terug na die binnekamer om uit te roep:

God Woon bo die Nasies

“Waarom woel die nasies en bedink die volke nietige dinge? Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê: Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!” (Psalm 2:1-3, AFR53). Let op wat die psalmdigter sê oor die leiers

Aan Hom Wat Veel Gegee Is

Kom ons kyk na 'n boodskap wat God vir Eli, een van sy priesters, oor die man se seuns gegee het: “Maar nou spreek die HERE: Dit is ver van My; want die wat My eer, sal Ek eer; maar die wat My verag, sal veragtelik wees. Kyk, die dae kom dat Ek jou arm en die arm van jou vader se huis sal afkap

Passiewe Geloof

Abram is deur God geroep om sy huis, sy land, sy vader, sy moeder, sy opvoeding en sy erfenis te verlaat. Hy het dit alles verlaat en na 'n land gegaan deur God se leiding (sien Génesis 12). Watter geloof! Dit verg fenomenale geloof om alles agter te laat en dadelik, heelhartig te reageer op die

Op die Rots Bou

As jy sê dat jy 'n Christen is en dat jy Jesus liefhet en in gehoorsaamheid aan Hom lewe en tog verwaarloos jy Hom dag na dag deur nie te bid nie, ken jy Hom nie regtig nie. Jou huis is nie op die rots nie; dit is op sand, en dit gaan heeltemal in duie stort in moeilike tye. Jy kan Jesus nie net

Uit Hulle Gedagtes

“En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met ‘n dwase man wat sy huis op die sand gebou het. En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm en dit het geval, en sy val was groot” (Matthéüs 7:26

Newsletter & Daily Devotional

What You Will Receive:

When you sign up to receive our daily devotional or email newsletter, you can expect to receive regular encouragement in your walk with Christ. The devotions are curated from the writings of David Wilkerson, Gary Wilkerson, Carter Conlon and several other respected church leaders.

   Please leave this field empty