OP DROË GROND
God het vir Moses gesê, terwyl die kinders van Israel in Egipte was, “Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet omdraai en laer opslaan voor Pi-Hágirot, tussen Migdol en die see. Reg teenoor Baäl-Sefon moet julle laer opslaan by die see” (Exodus 14:1-2). God het aangekondig dat Hy hulle na ‘n nuwe plek sou neem.